ANONIEM - Asemrowend
    
      
    
      
    
      
    Asemrowend
    
      
    
      
    Wanneer jij op 'n vriend se skouers staan,
  
is meer dinge vir jou sigbaar.
Wanneer jullie rug aan rug staan,
is daar minder om te vrees.
Wanneer jullie skouer aan skouer staan,
is die las ligter.
En wanneer jullie saam opkijk,
is die prag en grootsheid van die hemelruim
asemrovend.