PRELLER, Gustav
    
      
    
      
    
      
    O Land Van Sonlig en Van Sterre
    
      
    
      
    O land van sonlig en van sterre,
  
van onbegrensde, wye velde -
o wilde wêreld van natuur,
o dierb're grond van Afrika,
waar twee geweldige oseane,
hul branders op die rotse donder,
en langs die breedgerekte kuste
die witte seesand bruis en sketter